Jaarboeke

Metodiek van Afrikaans 430


 
Modulekode JMA 430
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie metodologiekursus volg op die JLL 330 modules en is 'n praktiese toepassing van die beginsels en praktyke van die onderrig van die vak Afrikaans. Die teoretiese grondslag versterk die student se insig en begrip ten opsigte van taalontwikkeling, sowel as die vermoë om optimale leergeleenthede in al die fases te kan beplan en te ontwerp. Die module sluit IKT in die klaskamer, asook 'n uitgebreide projek as deel van die semesterpunt, in.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences